Karen Steele

Karen Steele
'n Beeld van die betrokke persoonlikheid.
Geboorte (1931-03-20)20 Maart 1931
Sterfte 12 Maart 1988 (op 56)
Nasionaliteit Amerikaans
Beroep(e) Aktrise
Internet-rolprentdatabasis-profiel

Karen Steele (20 Maart 1931 – 12 Maart 1988) was 'n Amerikaanse aktrise. Sy was bekend vir haar rolle in die rolprente Marty (1955), Decision at Sundown (1957), en Ride Lonesome (1959), en in die televisiereeks Star Trek (1966).


© MMXXIII Rich X Search. We shall prevail. All rights reserved. Rich X Search